LA, ’n reis na die Lig | Coping with Problems & Illness | Coping with Problems & Illness | Family, Health & Relationships | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
LA, ’n reis na die Lig Product ID : 9781485311478
of
×
LA, ’n reis na die Lig

R 24000

UCount rewards  2400
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

13 Augustus 2017. Ansja vat haar twee dogtertjies kerk toe. Heeldag het sy ? naar gevoel op die krop van haar maag, asof iemand haar wind uitgeskop het. Sy hou by ? stopstraat naby hul huis stil en toe sy begin draai, jaag ? motor in hulle vas. Haar jongste dogtertjie, Larissa, se kop word met die impak vergruis. Met bomenslike krag sleep sy Larissa uit die kar. Dan verloor sy haar bewussyn en sien van bo haarself en haar kinders op die sypaadjie le. Alles word lig. Daar is lieflike musiek en reenboogkleure. Vrede en liefde heers en niks maak meer saak nie. Sy dryf weg. Maar dan hoor sy haar oudste dogtertjie na haar roep. En sy moet terug. Na die pyn van ? gebreekte lyf en gebroke hart. Hoe hervat sy haar lewe?

Features
Model
9781485311478
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)