Liefdegroete, grootseun : Kronieke van ’n dominee (Paperback / softback) | Humour: Collections & General | Humour: Collections & General | Graphic Novels & Comics | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Free delivery on all online orders over R500. Excludes business orders. Valid until 10 October 2021.
Liefdegroete, grootseun : Kronieke van ’n dominee (Paperback / softback) Product ID : 9781485308836
of
×
Liefdegroete, grootseun : Kronieke van ’n dominee (Paperback / softback)

R 19000

UCount rewards  1900
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die geliefde dominee Barend Vos se sketse oor die lewe van 'n predikant en sy gesin in 'n plattelandse gemeente het tot op hede in vyf bundels verskyn. Die sketse verskyn die afgelope tien jaar elke maand in die tydskrif LIG, met illustrasies deur Fred Mouton. In Liefdegroete, Grootseun word 'n dertigtal van Vos se Grootseun-stukke wat die afgelope jare in Lig verskyn het, byeen gebring as keur van die meer as 100 wat sedert sy laaste versameling verskyn het. Elke rubriek word aangebied as 'n brief wat deur "Grootseun" geskryf word aan sy ouers. Die sketse het meestal 'n sterk humoristiese aanslag en gefokus op 'n plattelandse kerkgemeenskap waarvolgens "Grootseun" die Jongdominee van die gemeente is. Die ruimte is dus plattelands, kerklik en geskryf met 'n deernisvolle aanbod wat eie is aan Vos se skryfstyl.

Features
Model
9781485308836
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)