Die finale keerpunt : Lewe aan die ander kant (Paperback / softback) | General | General | Health, Lifestyle & Wellbeing | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Free delivery on all online orders over R500. Excludes business orders. Valid until 10 October 2021.
Die finale keerpunt : Lewe aan die ander kant (Paperback / softback) Product ID : 9781920535278
of
×
Die finale keerpunt : Lewe aan die ander kant (Paperback / softback)

R 15000

UCount rewards  1500
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

'n Vars en deernisvolle benadering van 'n welbekende TV-clairvoyant oor hoe om die dood, die sterwensoomblik en die lewe Hierna te hanteer. Hierdie boek hanteer die moeilike onderwerp van hoe om op 'n nie-dreigende manier oor te gaan en om die oorvloedige lewe wat moontlik is in die lewe Hierna, makliker te aanvaar. Deur middel van haar lang TV-reeks, sowel as haar privaat praktyk, het die skrywer baie ondervinding opgedoen oor 'n wye spektrum van dikwels traumatiese gebeure wat soms in mense se lewens voorkom. Sy het haar teks deurspek met stories van ware gebeure wat relevant is tot die probleme wat baie van ons so dikwels in die gesig staar, maar te bang is om iemand daaroor te vra of nie weet wie om te vra nie.

Features
Model
9781920535278
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
203mm(L) x 127mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
203mm(L) x 127mm(W) x 15mm(H)