Die Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek II | Puzzles | Puzzles | Humour, Trivia & Puzzles | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Die Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek II Product ID : 9780639602363
of
×
Die Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek II

R 18000

UCount rewards  1800
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

’n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding en laterale denke om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind. Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II bevat nog dertig splinternuwe raaisels en ’n meer uitdagende bonusraaisel vir die wat dapper genoeg is.

Betree hierdie wonderlike woordwêreld, en onthou: Daar is ’n afdruk van ’n poot op ons almal se voorstoepe. (Skommel die letters van die woord Voorstoep en jy kry Voetspoor. Gebruik die volgende leidraad om tot die slotsom te kom: Daar is ’n afdruk van ’n poot op my deurmekaar voorstoep.)

Features
Model
9780639602363
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)