Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiboek | Puzzles | Puzzles | Humour, Trivia & Puzzles | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiboek Product ID : 9780639600963

R 18000

UCount rewards  1800
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Wil jy verder as sinonieme en glanspersoonlikhede dink vir jou blokraaisels? Sien jy kans om laterale denke te laat gedy? Die wonderlike woordwereld van kriptiese blokraaisels wag. 'n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind. Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek bevat dertig nuwe raaisels en 'n meer uitdagende bonusraaisel. Kan jy die breinbreker oplos sonder om die oplossings te raadpleeg? Sterkte vir die reis, en onthou: 'n Toeristeskip sonder soetgoed, is duister ten opsigte van betekenis! (TOERISTESKIP met die letters S O E T verwyder = RITESKIP, skommel dan die letters en jy kry: KRIPTIES. Kripties = duister ten opsigte van betekenis.)

Features
Model
9780639600963
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)