Grootdrukblokraai 1 | Puzzles | Puzzles | Humour, Trivia & Puzzles | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Grootdrukblokraai 1 Product ID : 9780799371604

R 11000

UCount rewards  1100
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Dis 'n ou, bekende gevoel: Jy brand om jou blokkiesraaisel in te vul, maar kan om die dood nie uitmaak wat in daardie blokkies staan nie, maak nie saak hoe ver of hoe naby jy die boek hou nie! Hier is nou uiteindelik 'n oplossing, en dit het niks met 'n bril uit te waai nie: Ons eerste grootdrukblokraaiboek! Grootdrukblokraai is 'n bielie van 'n blokraaibundel. Dit bevat al die heerlike bestanddele van jou gunsteling-blokraaiboeke, behalwe vir een ding: Elke blokraai en elke leidraad is twee keer so groot! Nou kan jy die blokraaie met gemak lees en invul sonder om jou oe te vermoei. Dalk doen jy dit nog sonder jou bril!. Die boek bestaan uit 27 woordraaisels wat jou brein sal laat uitdaag, maar nooit jou oe nie.

Features
Model
9780799371604
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
279mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
279mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)