Grootdrukblokraai : Vol. 2 | Puzzles | Puzzles | Humour, Trivia & Puzzles | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Grootdrukblokraai : Vol. 2 Product ID : 9780799384758

R 11000

UCount rewards  1100
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Moet jy soms naarstig na jou bril soek voor jy blokraaie invul? Na die sukses van die Grootdrukbloraai nr. 1 is hier nou nog 27 blokraaie: Ons tweede grootdrukblokraaiboek! Grootdrukblokraai nr. 2 beloof, nes sy voorganger, om ure se woord- en raaiselgenot te verskaf, sonder dat jou oe onnodige stremming voel. Die boek het dieselfde bestanddele as 'n gewone blokraaiboek - al verskil is dat jy nooit weer hoef te sukkel om te sien wat in die klein blokkies staan nie. Elke blokraai en elke leidraad is twee keer so groot! Wie weet? Miskien hoef jy nooit weer jou bril nader te trek as jy blokraaie invul nie!

Features
Model
9780799384758
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
279mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
279mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)