Plantmaats | Gardening | Gardening | Leisure, Lifestyle & Wellbeing | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be closed until further notice as per government regulation. Liquor will be unavailable for purchase online or in-store. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Plantmaats Product ID : 9781875093762

R 21000

eBucks  2100
UCount rewards  2100
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die kuns om spesifieke plante naby mekaar te plant sodat hulle mekaar op een of ander manier bevoordeel, word al honderde jare beoefen. Plantpasmaats is plante wat mekar help deurdat hulle 'n reuk of chemikalee afskei wat peste en plae afweer, of deurdat hulle voordelige insekte aanlok wat die omliggende plante bestuif of jag maak op skadelike insekte. Sommige plante stel weer voedingstowwe in die grond vry wat deur ander plante gebruik kan word. Het jy geweet ...Kappertjies wat saam met pampoene, skorsies en komkommers geplant word, versryf kewers, plantluise en ander insekte wat die groente beskadig. En boonop is kappertjies eetbaar! Wortels en preie is uitstekende plantmaats. Preie verjaag die wortelvlieg en die wortels jaag weer die vliee en motte wat uie en preie beskadig. Die verskillende reuke verwar die insekte en ontmoedig hulle so. Aspersies keer dat aalwurms tamatieplante se wortels aanval. Koljaner verjaag inskete en word in `n natuurlike spuitstof teen die rooispinnekopmyt gebruik. Knoffel verjaag plantluise en is veral `n goeie plantpasmaat vir rose. Hierdie titel beskryf meer as 100 kruie, voedsel- en medisinale plante en hulle plantpasmaats, met raad oor hoe, wanneer en waar om hulle te plant, te oes en te gebruik. Verweef in die teks is resepte vir natuurlike bemestingstowwe en spuitmiddels en inligting oor die medisinale en huishoudelike gebruike van plante. Afsonderlike afdelings dek nuttige onkruid, natuurlike spuitstowwe, deklae, bemestingstowwe en ander metodes om die grond te versterk.

Features
Model
9781875093762
Product/Packaging Information
Product Weight
0.59 kg
Product Dimensions
260mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.59 kg
Shipping Dimensions
260mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.