Sinvolle Tuinontwerp | Gardening | Gardening | Leisure, Lifestyle & Wellbeing | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be trading responsibly between Mon - Fri, 9am to 5pm. However, we may close the doors to the stores earlier than stipulated to allow for final orders to be processed. Buy groceries and liquor through OneCart and get same-day delivery. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Sinvolle Tuinontwerp Product ID : 9781875093977

R 15500

eBucks  1550
UCount rewards  1550
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Vir baie mense behels tuinmaak veel meer as bloot 'n groen grasperk en mooi plante wat daarby pas. In die afgelope paar jaar het die klem verskuif na die ontwerp van 'n suksesvolle tuin en die versorging war daarmee gepaard gaan. Moderne tuine toon 'n baie meer persoonlike aanslag en is veel eerder 'n uitdrukking van individuele leefstylkeuses. Daar is egter so 'n magdom van inligting beskikbaar oor tuinmaak en wat om te plant, dat baie tuinliefhebbers oorweldig, selfs magteloos voel, en maar in hul onkunde voortploeter terwyl hulle wens daar was 'n toeganklike manier om 'n tuin van meet af aan reg te beplan en die geskikste plante te plant. In hierdie bondige en sistematiese publikasie het die skrywers hul gesamentlike kennis, jare lange praktiese ervaring en hul onderskeie beproefde onderrigmetodes saamgesnoer om 'n werk die lig te laat sien wat die beginnertuinier en ook die kenner sal help om 'n aanskoulike en suksesvolle tuin te skep. Die illustrasiemateriaal is uitsonderlik en op sigself 'n skatkis van inspirerende idees. Sinvolle tuinontwerp is 'n stap-vir-stap gids wat enige tuinier of voornemende tuinier sal help om 'n tuin te skep of te herskep. Dit bevat praktiese oefeninge en wenke, en is 'n interaktiewe verwysingsbron vir die fundamentele onderwerpe van tuinontwerp en -beplanning. Dit sluit die basiese stappe in om 'n langtermyn-meesterplan vir 'n tuin op te stel; leiding rakende belangrike besluite soos watter tuinstyl die woning gaan komplementeer, geskikte plante vir die klimaat, verantwoordelike waterverbruik, arbeidbesparende tegnieke en sekuriteit - alles binne 'n gemeenskaplike Suid-Afrikaanse konteks. Die praktiese toepassing van die ontwerpbeginsels sal bydra tot vertroue in die ontwikkeling van 'n uniek Suid-Afrikaanse tuinboukultuur.

Features
Model
9781875093977
Product/Packaging Information
Product Weight
0.645 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 260mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.645 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 260mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.