Tuinmaak in houers : Inspirasie en idees vir potte en plante wat jou tuin verfraai | Gardening | Gardening | Leisure, Lifestyle & Wellbeing | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
As from 21 Sep 2020, all liquor stores will be trading responsibly between Mon - Fri, 9am to 5pm. However, we may close the doors to the stores earlier than stipulated to allow for final orders to be processed. Buy groceries and liquor through OneCart and get same-day delivery. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Tuinmaak in houers : Inspirasie en idees vir potte en plante wat jou tuin verfraai Product ID : 9781928376323

R 12750

eBucks  1275
UCount rewards  1275
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Laat Frances Tophill jou met meer as 40 projekte vir kreatiewe houers wys hoe om dikwels misgekykte potte ten beste te benut in jou tuin - of dit nou 'n beskeie balkonnetjie, 'n klein stoepie of net 'n vensterbank is.Daar is altyd plek vir 'n bietjie groenig-heid in 'n mens se lewe. Of jy nou iets vars by jou kombuistuin wil voeg of sukkulente op jou vensterbank wil uitstal, houers maak dit moontlik om die natuur in die kleinste en moeilikste plekkies in te bring. Frances dek 'n verskeidenheid plant-skemas en soorte houers - van kruike en troe tot gestapelde potte en hang-mandjies. Sy gee raad oor die beste plante vir houers, van bonsaibome en bolle tot rankplante en snyblomme. Leer hoe om 'n lewende muur te skep, 'n metaalpot vir 'n dammetjie te gebruik, 'n geut-pyp met aarbeie te beplant of selfs jou eie potte te maak. Met die kreatiewe idees in hierdie boek, kan jy enige tuin met net 'n paar houers in iets besonders omskep.

Features
Model
9781928376323
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
240mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
240mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.