Die reis gaan inwaarts : Die kuns van sterwe in kreatiewe werke van Karel Schoeman (Paperback / softback) | Anthologies, Essays, Letters & | Anthologies, Essays, Letters & | Literature, Poetry & Criticism | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Die reis gaan inwaarts : Die kuns van sterwe in kreatiewe werke van Karel Schoeman (Paperback / softback) Product ID : 9781928355144
of
×
Die reis gaan inwaarts : Die kuns van sterwe in kreatiewe werke van Karel Schoeman (Paperback / softback)

R 34000

UCount rewards  3400
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

By Schoeman word individuasie nie 'n selfsugtige wegkeer van die realiteit nie - daarvoor is sy werk te betrokke by die situasies van die dag. Maar dit help om afstand te skep. Die onthegting van die omringende is nie 'n selfsugtige inkeer na binne nie, nie 'n verlammende onttrekking nie, maar 'n inwaartse reis wat stimuleer tot kreatiewe ondersoek van die onbewuste. Die romans neem die leser op daardie stille reis. Hulle bied ervarings van 'n ontmoeting met die stilte, met die self. Hierdie werk van Wepener slaag daarin om iets van hierdie proses en inwaartse reis te verduidelik, sonder om voorskriftelik of moraliserend te raak. Juis daarom gee Wepener uiteindelik op 'n praktiese manier leiding aan diegene wat met die dood gekonfronteer word.

Features
Model
9781928355144
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
245mm(L) x 175mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
245mm(L) x 175mm(W) x 15mm(H)