text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg North

Select a Region
Update your region to get accurate prices and availability.
  • Kwazulu-Natal
  • Eastern Cape
  • Northern Cape
  • Limpopo
  • Freestate
  • Mpumalanga
  • Western Cape
  • Pretoria and Witbank
  • Joburg North
  • Joburg South

Hanlie Retief gesels met: Boek 2 (Paperback / softback)

Product ID : 9781485309079
of
Hanlie Retief gesels met: Boek 2 (Paperback / softback)

R 26000

UCount rewards  2600
In stock
7 - 10 working days

Online Only

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die weeklikse rubriek in Rapport, Hanlie Retief gesels met , is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. Aanhangers weet haar onderhoude is pittig, op die man af en baie vermaaklik. Hanlie Retief vra die vrae aan die nuusmakers wat almal brand om te vra. Sy is bekend daarvoor dat sy haar soos ’n verkleurmannetjie kan aanpas by die aard van die onderhoud. Met deernis skets sy misdaadslagoffers se stories en kuier ewe gemaklik saam met Karen Zoid. Hanlie Retief gesels met 2 bevat 50 van Hanlie se beste onderhoude wat sy tussen 2011 en 2018 gevoer het: die waaroor mense lank gepraat het, die wat mense kwaad gemaak het, laat lag of inspireer het. Steve Hofmeyr, Rolene Strauss, Tim Noakes, Piet Byleveld en Thuli Mandosela is van die onderhoude wat opgeneem is in hierdie boek.

Features
Model
9781485309079
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)