Legkaart van ’n jong lewe : Essays oor wat was en geword het (Paperback / softback) | Anthologies, Essays, Letters & | Anthologies, Essays, Letters & | Literature, Poetry & Criticism | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Legkaart van ’n jong lewe : Essays oor wat was en geword het (Paperback / softback) Product ID : 9781485310099
of
×
Legkaart van ’n jong lewe : Essays oor wat was en geword het (Paperback / softback)

R 20000

UCount rewards  2000
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Ter viering van Dolf van Niekerk se negentigste verjaarsdag verskyn hier 'n versameling filosofiese, bepeinsende en besinnende essays uit die pen van een van Afrikaans se meesterskrywers. Vanaf sy vroegste gewaarwordinge tot sy kennismaking met groot filosowe soos Nietzsche, Kant en Hegel op universiteit en in sy daaglikse handel en wandel daarna: altyd maar bly die bewustheid van 'n onsigbare "iets" by hierdie aristokratiese gees - en 'n soeke na 'n beter verstaan van dit wat "die sterretyd en die menstyd aan mekaar verbind". In 48 essays wat die biografiese tydperk tussen ongeveer sy vyfde en twintigste lewensjaar dek, skryf 'n deurleefde, wyse Van Niekerk oor sy vroegste herinnerings aan sy geboortedorp, sy gesin en sy helderste herinnerings aan die plekke en mense wat hom gevorm het tot die mens wat hy geword het. Want, soos wat hy in die verhaal "Die skinkbord" skryf: Jy kan net wees wie jy is, en jy is wat jy word.

Features
Model
9781485310099
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)