Woorde hul stories sien ken (Paperback / softback) | Anthologies, Essays, Letters & | Anthologies, Essays, Letters & | Literature, Poetry & Criticism | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Woorde hul stories sien ken (Paperback / softback) Product ID : 9780928316360
of
×
Woorde hul stories sien ken (Paperback / softback)

R 4250

UCount rewards  425
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Woorde, uit die mond of skryfhand van mense wat hulle storie ken, boei Bernard Odendaal so lank hy kan onthou. As poesiedosent in Bloemfontein en, later, skryfskooldirekteur op Potchefstroom kon hy sy brood op grond van sy belangstelling verdien. Taal lewe egter ook, miskien veral, buite boeke - in die interaksie tussen karakters van vlees en bloed. Toe redakteurs by die webtuiste Versindaba en die koerante Bloemnuus en Volksblad hom dus vra om kort lekkerlees-bydraes oor sy aldagbelewenisse te begin skryf, was huiwer of weier vir Bernard buite die kwessie. Hoewel selde streng feitelik van aard, is die kort vertellings, sketse en besinnings in hierdie bundel almal gebaseer op plekke, mense, vraagstukke en voorvalle wat oor die skrywer se lewenspad gekom het. Wat taal (kan) doen, of wat buite die reikwydte van taal is, vorm 'n draad wat deur die bundel vleg.

Features
Model
9780928316360
Product/Packaging Information
Product Weight
0.225 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.225 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)