Koningin Lear (Paperback / softback) | Drama Texts, Plays & Screenpla | Drama Texts, Plays & Screenpla | Literature, Poetry & Criticism | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Koningin Lear (Paperback / softback) Product ID : 9781485310693
of
×
Koningin Lear (Paperback / softback)

R 19000

UCount rewards  1900
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Koningin Lear is 'n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Elizabeth Lear het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot 'n internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar. Haar jongste en geliefde seun weier en dit ontketen 'n familietwis van reuse-omvang. Dit is 'n verhaal van 'n bejaarde besigheidsvrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. 'n Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op 'n hedendaagse besigheidswereld waarin integriteit en lojaliteit skaars kommoditeite geword het.

Features
Model
9781485310693
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)