So moes die liefde ly : 'n Passiespel (Paperback / softback) | Drama Texts, Plays & Screenpla | Drama Texts, Plays & Screenpla | Literature, Poetry & Criticism | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
So moes die liefde ly : 'n Passiespel (Paperback / softback) Product ID : 9781485308751
of
×
So moes die liefde ly : 'n Passiespel (Paperback / softback)

R 19500

UCount rewards  1950
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

So moes die Liefde ly is aanvanklik op versoek geskryf vir opvoering as ‘n projek om die lyding van Christus uit te beeld. Die opvoerings was baie geslaagd en nadat Charles Fryer die stuk verwerk het, word dit in die vroee negentigerjare in die Kangogrotte by Oudtshoorn opgevoer. Dit is elke tweede Paasseisoen aangebied en behalwe Suid-Afrikaners, het mense van regoor die wereld – Duitsers, Amerikaners en Nederlanders – hierdie weergawe van Jesus se lydingsgeskiedenis ervaar. Die teks is na die eerste opvoering heelwat uitgebrei en het nuwer en groter dimensies bygekry. Liedere, asook danstonele, is ingevoeg en die koor is vergroot van 20 tot ongeveer 50.

Features
Model
9781485308751
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)