Kameleon | Poetry Texts | Poetry Texts | Literature, Poetry & Criticism | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Kameleon Product ID : 9781485310211
of
×
Kameleon

R 19500

UCount rewards  1950
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die Belgiese digter Charlotte van den Broeck het eers haar merk as voordragkunstenaar in Europa gemaak. Met die verskyning van haar eerste poesiebundel Kameleon in 2015 is sy geloof as vernuwende en oorspronklike nuwe stem. Kameleon is 'n reeks op die eerste oogopslag naiewe maar ironiese, speelse en subversiewe gedigte wat 'n meisie se identiteitssoektog na vrouwees kaart. Dit is 'n ontdekking van die lyflike en van taal, en delf deur herinneringe, landskappe en vorms. Van den Broeck se poesie strek van speelsheid tot introspeksie, en onheilspellende verbeelding kenmerk elkeen van die treffende gedigte.

Features
Model
9781485310211
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)