Joburg North
Select a Region
Update your region to get accurate prices and availability.- Kwazulu-Natal
- Eastern Cape
- Northern Cape
- Limpopo
- Freestate
- Mpumalanga
- Western Cape
- Pretoria and Witbank
- Joburg North
- Joburg South
9781485312635
Nomadiese Sterre (Paperback / softback)
Product ID : 9781485312635
R 20000
UCount rewards 2000
Added to Your Shopping Cart
An error occurred
Online Only
This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.
3RD PARTY ITEM
This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.
Nomadiese sterre bied ? terugkyk op Hambidge se net meer as 60 jaar en veral ? blik op haar plek in die Hambidge-huisgesin (soos in die gedigreeks “Witbank-Blues” waarmee die bundel afgesluit word). Die blik word ’n lamentoso, ’n pynlike terugkyk (“Antigone”) en die “blues” ? tint wat die stemming van die bundel kleur.
Johan Myburg merk op: “Wat deurgaans opval is Hambidge se omgaan met “hartenswoorde”: woorde wat ? duidelike persoonlike betekenis het, maar só geboetseer word dat dit die leser toelaat om ? eie “hartensbegrip” daaraan te koppel. Wat veel vreugde bied is die spel en dikwels speelse manier waarmee sy omgaan.” Die verwysing na sterre in die titel open verwysingsvelde van sterre, gesterntes en swerwers.

Features
Model
9781485312635
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)