Winkel van Wanklanke | Poetry Texts | Poetry Texts | Literature, Poetry & Criticism | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Winkel van Wanklanke Product ID : 9781485310310
of
×
Winkel van Wanklanke

R 25000

UCount rewards  2500
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Winkel van wanklanke is 'n versameling konkrete poesie - gedigte wat die grense van die gedig as teks en as visuele kunsobjek ophef. Dit is 'n versameling ("'n winkel") van gedigte, maar is terselfdertyd een kunswerk met onderstaande komponente of bewegings wat tot die geheel bydra. Dit word gedeeltelik in kleur uitgegee, het 'n gedig wat in braille gedruk is, 'n gedig wat op papier gebosseer is, 'n gedig met papier wat in konsertinavorm met die hand deur die digter self gevou is, asook verskeie skakels na die skrywer se webwerf waar videogedigte besigtig kan word. Sodoende word die bundel as objek op papier beklemtoon, maar word die bundel ook na die ruimte buite die papier geneem. Nie slegs die teks is dus in Winkel van wanklanke belangrik nie, maar oor die ruimte waarbinne dit geplaas word, hoe die woorde op papier gespasieer is, hoe die gedig vertoon, die effek en sensasie van die letters op papier. Deurlopend word die gedigte vergesel met humoristiese en sardoniese kommentaar, woordspel en fyn humor. Vele gedigte is kodes wat deur die interaktiewe leser ontsyfer moet word, en lei tot verskeie interpretasiemoontlikhede. Winkel van wanklanke is Meyer se debuutbundel en hy skram nie weg daarvan om sowel groot figure in die Afrikaanse digkuns as internasionale kunstenaars soos Jackson Pollock, Picasso en Yves Klein in gesprek te tree nie. Dit is veral 'n konseptuele bundel wat die idee van wat 'n bundel is of kan wees bevraagteken.

Features
Model
9781485310310
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)