text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg North

Select a Region
Update your region to get accurate prices and availability.
  • Kwazulu-Natal
  • Eastern Cape
  • Northern Cape
  • Limpopo
  • Freestate
  • Mpumalanga
  • Western Cape
  • Pretoria and Witbank
  • Joburg North
  • Joburg South

Skoolleierskap en die Skep van Produktiewe Leerruimtes in Skole (Paperback / softback)

Product ID : 9781991201102
of
Skoolleierskap en die Skep van Produktiewe Leerruimtes in Skole (Paperback / softback)

R 30000

UCount rewards  3000
In stock
7 - 10 working days

Online Only

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Hierdie boek dien as ’n hulpbron of roetekaart vir enige student, opvoeder, onderwysdistrikspersoneel of enige ander persoon wat by die onderrig en opvoeding van mense betrokke is en na verbeterde leeruitkomste streef.

Leer- en onderrigprosesse vind binne bepaalde leerruimtes of leeromgewings plaas, en elk van hierdie ruimtes het ’n unieke karakter asook potensiaal wat wag om ontsluit te word. Onderrig of die oordrag van kennis kan in byna enige ruimte soos ’n klaskamer, laboratorium, tuin of onder ’n boom plaasvind.

Ongeag op watter ruimte daar vir leer en onderrig besluit word, daar moet deurgaans fyn besin word oor hoe om die potensiaal wat in die verskillende leerruimtes opgesluit lê in die beste belang van die leerders of studente te ontsluit aangesien dit ’n direkte invloed op die leeruitkomste en akademiese prestasies kan uitoefen.

Features
Model
9781991201102
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
244mm(L) x 170mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
244mm(L) x 170mm(W) x 15mm(H)