Verhale van Hoop : So Help Jy Jou Geliefde en Jouself (Paperback / softback) | Popular Psychology | Popular Psychology | Personal Development & Self-Help | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Verhale van Hoop : So Help Jy Jou Geliefde en Jouself (Paperback / softback) Product ID : 9780639606002
of
×
Verhale van Hoop : So Help Jy Jou Geliefde en Jouself (Paperback / softback)

R 30000

UCount rewards  3000
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Kintsugi is die Japanese kunstegniek om 'n gebroke keramiekvoorwerp met goud te herstel. Die tegniek maak 'n voorwerp mooier en meer kosbaar as wat dit in 'n ongebroke toestand was. Met die regte ingrype kan gebrokenheid waarde en skoonheid ontsluit. Hierdie idee is die draad wat deur die boek loop. Dit is spesiaal om die pad van 'n psigiese versteuring met 'n geliefde te loop - 'n pad wat verby verukking en verskrikking kronkel. Die mense na aan iemand met 'n psigiese siekte voel alleen en dikwels verlate. In hierdie boek maak tientalle mense van verskillende agtergronde hul harte oop ter bemoediging en om insigte te deel. Psigiaters en sielkundiges gee praktiese raad oor wat om te doen, veral as 'n situasie ondraaglik of gevaarlik raak. Selfdood het dikwels 'n lang aanloop en daar kan ingegryp word. In Suid-Afrika ly een uit ses mense aan depressie, angs en middelafhanklikheid en tot ses miljoen aan post-traumatiese stres. Agt duisend mense per jaar staan hul lewens aan selfdood af. Die Covid-epidemie dryf dit verder op die spits. Die feit dat net een in ses mense met 'n psigiese siekte behandeling kry, wys hoe belangrik ondersteuning deur geliefdes is.

Features
Model
9780639606002
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)