Word 'n Influencer (Paperback / softback) | Popular Psychology | Popular Psychology | Personal Development & Self-Help | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Word 'n Influencer (Paperback / softback) Product ID : 9780799399820
of
×
Word 'n Influencer (Paperback / softback)

R 24000

UCount rewards  2400
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Moet 'n mens gewild wees om geld te maak uit sosiale media? Nee! Daar is egter 'n hele rits duur lesse wat verified influencers, of erkende meningsvormers (daai met die blou regmerkies), almal op die harde manier geleer het. Tradisionele media speel toenemend tweede viool vir digitale en sosiale media - 'n rewolusie wat aan inhoudskeppers ongekende (en lonende!) nuwe geleenthede bied. Elma Smit het in 2019 as aanbieder die hoogste sport bereik: sy is deur twee globale organisasies gekies om die verteenwoordiger van hul digitale inhoud by twee verskillende wereldbekertoernooie in minder as ses maande te wees. Tog het sy in dieselfde tydperk meer munt daaruit geslaan om 'n meningsvormer te wees as uit enigiets anders. In Word 'n Influencer laat een van SA se topinhoudskeppers en -meningsvormers vir die eerste keer die aap uit die mou oor hoe 'n mens 'n lojale gehoor opbou, hoeveel jy vir geborgde veldtogte kan vra en hoe om die vele slaggate te vermy. Nadia Jaftha, Katinka die Kat, Bouwer Bosch en Rachel Kolisi tel onder die uitgelese geselskap van meningsvormers wat ook hul geheime deel, terwyl plaaslike en oorsese bemarkingsguru's verduidelik waarna hulle op soek is wanneer daar op meningsvormers vir veldtogte besluit word.

Features
Model
9780799399820
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)