Frans David Oerder: Anglo-Boereoorlogtekeninge & skilderye (Hardback) | Art History | Art History | Politics & Current Affairs | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Frans David Oerder: Anglo-Boereoorlogtekeninge & skilderye (Hardback) Product ID : 9781485300915
of
×
Frans David Oerder: Anglo-Boereoorlogtekeninge & skilderye (Hardback)

R 42500

UCount rewards  4250
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Hierdie publikasie gee 'n volledige beeld van die kunstenaar Frans David Oerder (1867-1944) se oeuvre - sy Anglo-Boereoorlogtekeninge, landskappe, genrestukke, portrette, blomstudies en stillewes, interieurs, dierestudies en grafiese werk. Geen moeite is ontsien om hierdie boek so volledig en betroubaar moontlik te maak nie. Argivale bronne in die Kunsargief van die Universiteit van Pretoria, die Argief van die Johannesburg Kunsmuseum en die Nasionale Argief van Suid-Afrika in Pretoria het grootliks bygedra tot die toevoeging van inligting oor hierdie kunstenaar wat nie voorheen bekend was nie. Dieplakboek van Gerda Oerder en 'n lang lesing met detailinligting oor Oerder se vroee lewe deur mev. Lorimer in die Kunsargief van die Universiteit van Pretoria het bygedra tot 'n nuwe vertolking van die lewe en werk van hierdie belangrike Suid-Afrikaanse kunstenaar. Tydens die Anglo-Boereoorlog was Oerder die enigste amptelike kunstenaar aan Boerekant, maar tot dusver is nog geen volledige geskiedenis van sy deelname aan die oorlog geskryf nie. In hierdie boek word Oerder se Anglo-Boereoorlogtekeninge nou vir die eerste keer so volledig moontlik afgedruk en beskryf.

Features
Model
9781485300915
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
240mm(L) x 240mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
240mm(L) x 240mm(W) x 15mm(H)