Mosaiek vir jou tuin : 25 stap vir stap projekte (Paperback / softback) | Art History | Art History | Politics & Current Affairs | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Mosaiek vir jou tuin : 25 stap vir stap projekte (Paperback / softback) Product ID : 9781928376309
of
×
Mosaiek vir jou tuin : 25 stap vir stap projekte (Paperback / softback)

R 8075

UCount rewards  808
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Van eenvoudige projekte soos sierpanele tot 'n sprankelende waterverfraaiing en 'n mosaiektafelblad, Uitvoerige bespreking van tegnieke, volledige aanwysings, patrone en wenke om 'n professionele afwerking te verseker. Mosaiek is 'n een van die duursaamste kuns vorme in die wereld, wat dit perfek maak om die ruimte buite jou huis te versier. Die projekte in Mosaiek vir jou tuin is geskik vir alles, van 'n klein terras tot 'n groot tuin en wys jou hoe om jou buitenshuise ruimte op die mees bekoorlike, unieke en blywende manier te versier. Die uitgebreide tegniek-afdeling toon hoe om die regte teels vir jou omgewing te kies, asook hoe om dit te gebruik. Die groot verskeidenheid teels wat vandag in die handel beskikbaar is, is beter as ooit tevore en hierdie boek benut die skatkis nuwe materiaal, onder andere versierde teels, of selfs goedkoop (dog outentieke) bladgoudteels ten volle. Namate jy vorder, kan jy jou kreatiwiteit ontwikkel met wenke vir bypassende teel- en kleurskemas wat jou in staat stel om die projekte effektief aan te pak en kunswerke te skep wat heeltemal eie is aan jou en jou tuin. Al 25 projekte is geskik vir beginners en strek van eenvoudige dekoratiewe stukke, soos die betowerende kindervoetspore en skoenlapperklippe, tot praktiese en stewige weerbestande stukke soos die geruite trompe l'oeil-tafelblad en bekoorlike plantbakke wat veral in die vaal wintermaande sal bydra tot die kleur in jou tuin. Sommige projekte, soos die kershouer, kan binne twee uur voltooi word.

Features
Model
9781928376309
Product/Packaging Information
Product Weight
0.4 kg
Product Dimensions
276mm(L) x 208mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.4 kg
Shipping Dimensions
276mm(L) x 208mm(W) x 15mm(H)