Als is ‘n Fokop | General & Reference | General & Reference | Politics & Current Affairs | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Als is ‘n Fokop Product ID : 9781928518723
of
×
Als is ‘n Fokop

R 15300

UCount rewards  1530
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Alles is deesdae ’n gemors! Dinge is deurmekaar, donker en onseker. Nou het Covid-19 ook nog ons lewens onherroeplik kom verander. Planne en drome vir die toekoms het gister se gedagtes geword. Ons glimlagte moet agter maskers weggesteek word en sosiale distansiëring laat ons nie net verder van mekaar wegdryf nie, maar ook van onsself.

Ná die sukses van Daar is ’n Eiffeltoring in sy boedel, wat ’n topverkoper met vyf oplae was, is Tobi Jooste terug met ’n boek waar hy daardie jakkalsies wat tussen jou en geluk staan, kaalvuis aanpak. “Ons loop met skoon hande, maar wat is die emosionele impak van hierdie tye op ons?”

Kan iemand soos ons asseblief nou vir ons en ander soos ons sê dat ons nie alleen is in hierdie verdomde krisis nie!

Tobi Jooste omskryf ons tameletjie en lei ons daardeur met ’n deernis eie aan hom.

Features
Model
9781928518723
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)