9780799396003
Afspraak met Moord (Paperback / softback)
Product ID : 9780799396003Online Only

R 30000
UCount rewards 3000
Added to Your Shopping Cart
An error occurred
Online Only
This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.
3RD PARTY ITEM
This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.
Elf wrede moorde oor 'n tydperk van vier jaar ruk die gemeenskap van Krugersdorp en haal landwyd nuusopskrifte. Eindelik word al hierdie moorde verbind met Cecilia Steyn en haar kultusgroep, Electus per Deus (uitverkies deur God). Lede van die groep aanbid die grond waarop Cecilia loop en sal selfs vir haar moord pleeg.
Die moordenaars is slim, gewone mense – 'n onderwyseres, 'n finansiële makelaar, 'n kind wat tussen die moorde deur steeds ses onderskeidings in matriek behaal en boonop keuring kry om medies te gaan studeer. Hul slagoffers het bloot 'n sake- afspraak nagekom, min wetend dat dít 'n afspraak met die dood was.
Wie is Cecilia Steyn? Hoe kan een mens vyf ander manipuleer om moord te pleeg en namens haar in die hof te lieg? Watter rol het Satanisme gespeel? Hoe ontduik onervare misdadigers die polisie vir so lank? Jana Marx beantwoord die en ander vrae in 'n waremisdaad-verhaal wat gelei het tot een van die opspraakwekkendste moordsake in die land se geskiedenis.
Met behulp van onderhoude uit diegene in die binnekring, hofgetuienis en polisiedossiere oor 'n tydperk van vier jaar poog Marx om die publiek se vrae te antwoord en 'n blik te gee op die binnewerkinge van só 'n kultus.

Features
Model
9780799396003
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)