text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Huis van Gruwels : My 16 Jaar in die Springs-Hel (Paperback / softback)

Product ID : 9780799393330
of
Huis van Gruwels : My 16 Jaar in die Springs-Hel (Paperback / softback)

R 29000

UCount rewards  2900
7 - 10 Working Days

R50 Delivery fee for orders under R500

Online Only

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Ek kniel op die voetstuk langs die bed en laat my kop sak. 'n Warm brandpyn skiet deur my hele gesig. Pa het my geskop. Bloed stroom deur my neus. Dan voel ek hoe koue water oor my hele lyf stort. Elektriese drade stuur skokke deur my, ek kan nie deur die bloed sien nie. Here, help my. Landi is die oudste van vyf kinders wat uit die sogenaamde Springs-gruwelhuis gered is. Sy is nou 21 jaar oud en vertel vir die eerste keer haar verstommende verhaal. In Mei 2014 het die polisie die huis ontdek waar 'n sadistiese pa sy vrou en vyf kinders vir jare tussen vullis en rotte aangehou, getreiter en gemartel het. In ysingwekkende besonderhede onthou Landi hoe hul pa hulle aangerand, met 'n skokstok geskok, met 'n gaspistool geskiet en met 'n blaasvlam gebrand het, hoe hy martelmetodes nagevors en hulle byna in 'n bad verdrink het. Sy vertel hierdie herinneringe aan Susan Cilliers, 'n ervare joernalis, wat dit met deernis weergee en dit vernuftig met die feite van die polisie-ondersoek en die hofsaak verweef. Huis van gruwels is die skokverhaal van 'n pa wat op die wreedste manier denkbaar alles van sy gesin wegneem, maar ook 'n storie van hoop oor hoe 'n dapper jong vrou uiteindelik geluk en genesing vind.

Features
Model
9780799393330
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)