'n Broodjie vir liefde | Afrikaans | Romance & Thrillers | Romance & Trillers | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
'n Broodjie vir liefde Product ID : 9780639605418

R 9500

UCount rewards  950
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

Comine Verbeuk is lelik in die steek gelaat deur ʼn man. Daarom aanvaar sy die werk om op ’n afgesonderde plaas naby George ʼn skrywer met sy manuskrip te help. Dit is die perfekte plek om die spoke van die verlede te begrawe, haar kop skoon te kry en mans finaal af te sweer.
Die mense op Seekamee herinner Comine egter aan ʼn tyd toe sy ook gelukkig was, voor haar ouers se dood en voor Len se verraad. Boonop lyk Sven soos ’n Noorman, noem haar Twiggy en veroorsaak ’n meteorietstorting in haar binneste wanneer hy ’n vertrek binnestap. Hy is stug, streng en allergies vir vroue.
Miskien is daar tog ’n storieboek-einde vir die twee van hulle?



Features
Model
9780639605418
Colour
NULL
Product/Packaging Information
Product Weight
0.1 kg
Product Dimensions
11cm(L) x 0cm(W) x 17cm(H)
Shipping Weight
0.1 kg
Shipping Dimensions
11cm(L) x 0cm(W) x 17cm(H)