Hart van staal | Afrikaans | Romance & Thrillers | Romance & Trillers | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Hart van staal Product ID : 9780639605708

R 9500

UCount rewards  950
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

Steely Hills is die plek waar Melinda die veiligste voel. Daar kan sy wegkom van die paparazzi en by die perde wees. As ’n suksesvolle countrysangeres, leef sy haar droom elke dag, maar sy sukkel deesdae om liedjies te skryf. Miskien het dit te doen met George Williams, die eienaar van Steely Hills ... O, en die soen.
George se groot liefde is die natuur en sy perde. Dit is al wat sy aandag van sy verlede en Melinda aftrek. Nou kom bly sy vir ’n maand op die plaas en word hy gekonfronteer met sy gevoelens vir die vrou met die silwer stem en hart van goud.



Features
Model
9780639605708
Colour
NULL
Product/Packaging Information
Product Weight
0.1 kg
Product Dimensions
11cm(L) x 1cm(W) x 17cm(H)
Shipping Weight
0.1 kg
Shipping Dimensions
11cm(L) x 1cm(W) x 17cm(H)