Seewier en Sjampanje | Afrikaans | Romance & Thrillers | Romance & Trillers | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Seewier en Sjampanje Product ID : 9780639605760

R 9500

UCount rewards  950
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van ’n jarelange vriendin. Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry nie, maar sy gaan haar bes probeer. Daar moet iewers vir haar ’n goue randjie wees op die plek waar die son altyd skyn. Sy ontmoet vir Alec met sy diep stem en oë vol beloftes, maar iets in sy verlede maak dat hy haar op ’n afstand hou en daarom kan sy hom nie vertrou nie.
Duinebaai het egter ’n positiewe uitwerking op Alec se gemoed. Dit is ’n plek waar jy moontlik liefde kan vind en waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn.



Features
Model
9780639605760
Colour
NULL
Product/Packaging Information
Product Weight
0.1 kg
Product Dimensions
11cm(L) x 1cm(W) x 17cm(H)
Shipping Weight
0.1 kg
Shipping Dimensions
11cm(L) x 1cm(W) x 17cm(H)