Stom gode | Afrikaans | Romance & Thrillers | Romance & Trillers | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Stom gode Product ID : 9780639605678

R 28000

UCount rewards  2800
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

So byna is kolonel Aella O’Malley die ewigheid in gestuur. Nou is sy terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het. Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of hulle word betrek by ’n ondersoek na kadawers wat in die veld gevind is. En dit word gou deur nog lyke opgevolg.
Maar die beeld van ’n ander figuur het haar uit Avignon gevolg, dié van ’n straatkind wat Zoeloe praat en Afrikaans verstaan. Hoe het hy daar gekom, weet sy ma dit en hoe kry Aella die kind terug by die huis? Meer, wie was vir sy lot verantwoordelik? In Afrika se nat veld doem die antwoorde gaandeweg op en dit is afskuwelik.



Features
Model
9780639605678
Colour
NULL
Product/Packaging Information
Product Weight
0.2 kg
Product Dimensions
13cm(L) x 0cm(W) x 20cm(H)
Shipping Weight
0.2 kg
Shipping Dimensions
13cm(L) x 0cm(W) x 20cm(H)