Briljant! : Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes | Children's General non-fiction | Children's General non-fiction | Children's Books | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be trading responsibly between Mon to Thurs, 10am - 6pm. However, we may close the doors earlier than stipulated to allow for final orders to be processed. 
Briljant! : Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes Product ID : 9780799390650

R 26000

UCount rewards  2600
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Hierdie prettige, feitebelaaide boek is propvol ongelooflike buitelug-eksperimente wat ontluikende jong wetenskaplikes help om hul omgewing te verken. Gebruik huishoudelike items en maak 'n watervuurpyl wat in die lug opskiet om jou meer van lugdruk te leer, of blaas reusagtige borrels om te wys hoe oppervlakspanning werk. Maak 'n wurmplasie en kyk hoe wurms in die grond ronddolwe, of bou 'n vlieer en ontdek die sleutel tot aerodinamika. Met fantastiese foto's, duidelike stap vir stap illustrasies, en gedetailleerde instruksies sal jong slimkoppe sommer uit die staanspoor nie kan wag om weg te spring met die eksperimente nie. Elke aktiwiteit bevat 'n duidelike Hoe werk dit?-verduideliking, wat die fassinerende wetenskap agter die eksperiment verduidelik, asook voorbeelde uit die regte lewe gee om alledaagse wetenskaplike beginsels in aksie te sien. Hierdie boek is propvol opwindende projekte wat jong wetenskaplikes en buitelug-entoesiaste sal inspireer en hulle die buitelewe laat verken sodat hulle hul wereld beter kan leer verstaan. Dit is 'n moet-he-boek vir elke jong wetenskaplike wat nuuskierig is oor die wereld.

Features
Model
9780799390650
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
276mm(L) x 216mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
276mm(L) x 216mm(W) x 15mm(H)