Uitvinders, Planmakers en Ander Slimkoppe van Suid-Afrika | Children's General non-fiction | Children's General non-fiction | Children's Books | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Uitvinders, Planmakers en Ander Slimkoppe van Suid-Afrika Product ID : 9780639600581
of
×
Uitvinders, Planmakers en Ander Slimkoppe van Suid-Afrika

R 33000

UCount rewards  3300
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Engela Duvenage hou besonders baie van feite en van stories. Sy het ’n MPhil in Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Vir die afgelope twee dekades skryf sy gereeld vir koerante, tydskrifte en vir universiteits- en navorsingspublikasies oor Suid-Afrikaanse wetenskap en die mense daaragter.

Sy stel onder meer ’n landbounavorsingsblad vir die Landbouweekblad saam, en skryf ’n maandelikse omgewingsrubriek vir die tydskrif Lig. Engela het op Oudtshoorn grootgeword, en woon reeds byna twee dekades op Wellington in die Boland saam met haar man en twee dogters.

Features
Model
9780639600581
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)