Bastian Blom (1) en die pratende portret | General Interest & Leisure | General Interest & Leisure | Children's Books | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Bastian Blom (1) en die pratende portret Product ID : 9780799398762

R 15000

UCount rewards  1500
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste
verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.
Bastian versamel graag vreemde goed, soos:
• valstande,
• ou brille,
• posseëls met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.)
• skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.)
• porselein-uile,
• en boeke met spookstories.

Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!



Features
Model
9780799398762
Colour
NULL
Product/Packaging Information
Product Weight
0.1 kg
Product Dimensions
13cm(L) x 0cm(W) x 21cm(H)
Shipping Weight
0.1 kg
Shipping Dimensions
13cm(L) x 0cm(W) x 21cm(H)