Jakkals en Wolf wil boer: Boek 8 | Young Adult | Young Adult | Young Adult | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be trading responsibly between Mon to Thurs, 10am - 6pm. However, we may close the doors earlier than stipulated to allow for final orders to be processed. 
Jakkals en Wolf wil boer: Boek 8 Product ID : 9780799379082

R 6500

UCount rewards  650
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak 'n draai in Boer se skaapkraal om 'n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam 'n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf 'n streep te trek of nare poetse op hom te bak. Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Oor die reeks. 'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige, bekostigbare dierestories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Features
Model
9780799379082
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)