Melkweg | Young Adult | Young Adult | Young Adult | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Melkweg Product ID : 9781485310396
of
×
Melkweg

R 19500

UCount rewards  1950
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Op een van die laaste somerdae sit drie kinders in hul klubhuis op die muur rondom Ou Yster SV: Oskar, sy ouer broer, Bossie, en hul vriendin Gesie. Die klubhuis het nie ’n dak of mure nie, en ook niks anders wat by ’n klub pas nie. Kyk hulle af, is daar geen teken van die avonture wat op hulle wag nie. Al wat hulle sien, is Melkweg, ’n rustige straat waar ’n bejaarde vrou haar stokou worshond uitlaat.

Dis asof die tyd stilstaan en dit altyd somer sal bly. Dan stel Bossie voor dat hulle ’n weddenskap aangaan, en skielik is alles in rep en roer. “Almal moet De Melkweg lees. Pa’s, ma’s en hul kinders. En verkieslik saam. Hulle moet hul arms om mekaar se skouers sit en dit geniet – hierdie pragtige, intieme verhaal oor ’n doodgewone gesin wat mekaar net nie kan verstaan nie.” – De Morgen

Features
Model
9781485310396
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)