Tyd Om Te Skaats (Paperback / softback) | Young Adult | Young Adult | Young Adult | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Tyd Om Te Skaats (Paperback / softback) Product ID : 9780639601984
of
×
Tyd Om Te Skaats (Paperback / softback)

R 20000

UCount rewards  2000
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Hannah is vasgekeer. Tussen die boom se blare waar sy soms vir haar lewe wegkruip en per ongeluk vir Lua, die coolste meisie wat sy ken, afloer. Sy is vas tussen die soet geure van haar ma se koekskeppings en haar uitgewaste jeans. Vas tussen haar pa se rugbesering terwyl hy plastiek-warlord speel en die wereld vanuit sy studeerkamer probeer red. Vas in haar onvermoe om haarself te laat geld. Sy is moeg vir wegkruip, moeg om die enigste agter-die-klip-tiener te wees en te vries wanneer sy moet vlieg. Tot Lua onverwags ? paar ou rolskaatse vir Hannah gee en haar help om kelnerin by die akwarium se koffiewinkel te word. Hannah kom voor ? keuse te staan: veg, vlug of vries? Sy kies! Sy kyk video's oor hoe om bo te bly, want skaats gaan sy skaats. Die De Lange-broers kruis haar pad. Leo leer haar skaats, Ben wys haar die dolfyne en Hannah se vlerke kry vere. Sy vlieg en wanneer sy land ... land sy op wiele!

Features
Model
9780639601984
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
200mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
200mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)