Donatello & Volksie (Paperback / softback) | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Donatello & Volksie (Paperback / softback) Product ID : 9780795802072
of
×
Donatello & Volksie (Paperback / softback)

R 24225

UCount rewards  2423
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Dis die goeie ou dae van chat rooms en Internet Explorer; emoji's met leestekens; waar jy moet verduidelik wat afkortings soos LOL beteken; en Joost en Amor is Suid-Afrika se "it couple". Zoe Zietsman sit op Oukersaand stoksielalleen voor haar rekenaar - sonder selfs 'n hond om mee te cuddle. En cuddle is volgens Zoe 'n basic human right. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as "Volksie" op die Matchmatewebwerf inteken. So ontmoet sy vir "Donatello", 'n advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat. Zoe, daarenteen, meng haar tale, sy ry nog met haar Vespa en gee jogaklasse vir swanger vroue. Wat het 'n konserwatiewe metro-man en 'n alternatiewe maltrap soos Zoe gemeen? Met twee goeie fee in die gedaante van 'n gay boesembuddie en 'n huishulp wat nie met haar laat sukkel nie, kan Mars en Venus dalk tog bymekaarkom. Maar kan mens regtig jou instink vertrou oor skerms, sleutelborde en digitale kabels?

Features
Model
9780795802072
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)