As Ek Omdraai, Skiet My (Paperback / softback) | War Fiction | War Fiction | Crime | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
As Ek Omdraai, Skiet My (Paperback / softback) Product ID : 9781928283270
of
×
As Ek Omdraai, Skiet My (Paperback / softback)

R 20400

UCount rewards  2040
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die verklaring van oorlog teen Nazi-Duitsland deur die Smuts-regering ruk ? Afrikanerfamilie uiteen: Die wedywering tussen twee Vrystaatse broers neem dodelike afmetings aan wanneer sjarmante Pierre die romantiese keuse maak en by die lugmag in Noord-Afrika aansluit, en Jan, sy ewe aantreklike jonger broer, die eed van die militante vleuel van die Ossewa-Brandwag afle: ? eed wat net deur die dood verbreek kan word. Die broers se avonture tydens hierdie konfliktydperk bereik ? bloedstollende hoogtepunt wanneer Pierre uit Italie terugkeer en broer teen broer een donker nag op ? Pondolandse strand teen mekaar te staan kom. Hierdie verhaal weerspieel die diepe verdeeldheid wat die Tweede Wereldoorlog tussen Suid-Afrikaners veroorsaak het: tussen families, vriende en kennisse; en waarvan die impak lewens verander het. Die storie van die broers se ysingwekkende - en soms romantiese - eskapades beloof om die leser vasgenael te hou. Ek het dit geniet om weer aan die komplekse aard van oorlog herinner te word - en aan die rampspoedige gevolge wat beperkte toegang tot inligting eens vir die wereld ingehou het. In ? era van twiets en blitsboodskappe is dit moeilik om mens in te dink in ? tyd toe mense werklik nie van die waarheid bewus was nie voor dit te laat was.

Features
Model
9781928283270
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
240mm(L) x 165mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
240mm(L) x 165mm(W) x 15mm(H)