Elle-Reeks: Omnibus 2 : Rocksusters, Duinebesies, Franse Vlegsel | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Elle-Reeks: Omnibus 2 : Rocksusters, Duinebesies, Franse Vlegsel Product ID : 9780799399714

R 28000

UCount rewards  2800
No Stock

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

In die volgende drie boeke van die Elle-reeks beleef Elle en haar vriende klomp avonture. In Rocksusters kan Elle nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Die Musikanto is 'n splinternuwe, landswye skolefees. Maar eers moet die skoolorkes genoeg geld insamel om in 'n ordentlike hotel te gaan bly ... In Duinebesies moet Elle teesinnig na Namibie gaan om saam met haar oom Eddie goggas te vang. Belaglik! Tog is die woestynuitstappie baie meer opwindend as wat Elle verwag het. Dit het dalk te make met 'n paar manstudente in die navorsingsgroep wat enige meisie twee keer laat kyk. In Franse vlegsel gee die woord losloper vir Elle koue rillings ... Dit is presies wat sy hierdie jaar gaan wees wanneer Alex op 'n 4x4-toer gaan. Die enigste lekker ding wat vir Elle voorle, is haar vakansie na Parys in Frankryk saam met Refi. Maar 'n uitruilstudent met stoute groen oe maak 'n onverwagse opwagting, en hy doen vreemde dinge aan Elle se hart.

Features
Model
9780799399714
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)