Huisies van papier (Paperback / softback) | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Huisies van papier (Paperback / softback) Product ID : 9781415207086
of
×
Huisies van papier (Paperback / softback)

R 22400

UCount rewards  2240
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa's en 'n onheilige horde honde en katte op 'n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het - ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, 'n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa's verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so 'n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie. Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jy die spil raak waarom die hele spulletjie tol? In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.

Features
Model
9781415207086
Product/Packaging Information
Product Weight
0.24 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 134mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.24 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 134mm(W) x 15mm(H)