Lafras Cuyper in Venesie: Boek 6 | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be trading responsibly between Mon - Fri, 9am to 5pm. However, we may close the doors to the stores earlier than stipulated to allow for final orders to be processed. Buy groceries and liquor through OneCart and get same-day delivery. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Lafras Cuyper in Venesie: Boek 6 Product ID : 9781485303602

R 17000

eBucks  1700
UCount rewards  1700
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die sesde boek in die reeks, propvol opwinding, spanning en avontuur! 'n Besoek aan Venesie - dit is 'n droom wat waar word vir die beroemde kaperkaptein Lafras Cuyper. Die droom word egter ru onderbreek toe Lafras een aand in die donker stegies aangeval word. Voor hy die raaisel oor die aanval kan oplos, roep Napoleon hom terug na Parys. Lafras moet Venesie verlaat - en ook die aanvallige Justina, wat sy hart so gou verower het. Hy moet met die Turkse goewerneur gaan onderhandel oor drie Franse offisiere wat as gyselaars aangehou word. Tussendeur al die lewensgevaarlike avonture, verskyn die beeld van Justina kort-kort voor Lafras. Hy moet haar weer sien. Hy moet weer terugkeer na Venesie ...en sy aanvallers. Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.

Features
Model
9781485303602
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.