Siegfried | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Siegfried Product ID : 9780795707872

R 26350

UCount rewards  2635
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Universiteit van Johannesburg-debuutprys (2008) Jan Rabie Rapport-prys vir innoverende letterkunde (2008) Siegfried Landman is iets in die dertig. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op 'n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op 'n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried maak soos sy pa hom al die jare laat oefen het: gaan haal Wilhelm Smit (jare lank al 'n bywoner op hulle plaas) en gaan Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat 'n meermin in die see is. Dit word 'n magiese reis, wat begin met 'n besoek aan 'n boeregesin op nog 'n afgeleë plaas in die Karoo en amper eindig by Georg Fafnir, sirkusbaas met 'n voorliefde vir die teatrale. 'n Verstommende, meesleurende roman – 'n verhaal wat voortsnel tot 'n onafwendbare einde. 'n Kosbare toevoeging tot die Afrikaanse letterkunde.

Features
Model
9780795707872
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)