Zola (Paperback / softback) | Crime, Thriller & Adventure | Crime, Thriller & Adventure | Thriller | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Place your order before 8 Dec 2021 for pre-Christmas delivery. Orders placed after this date may still arrive in time but are not guaranteed.
Zola (Paperback / softback) Product ID : 9781485903857
of
×
Zola (Paperback / softback)

R 23200

UCount rewards  2320
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Gedurende 'n somber wintersoggend in Johannesburg word kaptein David Majola en adjudant Jason Basson met een van die wreedste moordtonele nog gekonfronteer: 'n Jong vrou is wreed gemartel en van 'n brug afgehang.

Majola voel dis net die saak om hom te bewys na 'n vroeë bevordering en Basson reken dis sy kans om te wys dat hy eerder die bevordering waardig is. Maar Majola sukkel met dwelmverslawing en skuldgevoelens oor sy ma en suster in Alexandra, en Basson weet nie of hy meer 'n speurder wil wees nie.

Soos die slagoffers opstapel, word Majola se mentor – wat weens mediese redes, onder andere posttraumatiese stresversteuring, afgetree het – by die saak ingetrek. Hoekom het die moordenaar 'n nommer op elke slagoffer se rug gekrap? En hoekom word hulle so wreed gemartel en vermoor?

Die spanning bereik breekpunt wanneer gerugte die ronde doen dat die moorde binne 'n rooi monstertaxi plaasvind. Dis ’n gejaag teen tyd om die moordenaar vas te trek, terwyl Majola en Basson se persoonlike duiwels hul bly teister.

Features
Model
9781485903857
Product/Packaging Information
Product Weight
0.406 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.406 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)