Hoop, Heling en Harmonie : Dink Nuut Oor Siekte en Genesing (Paperback / softback) | General | Medicine | Medicine | Non-Fiction Specialist | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Place your order before the 8 Dec for pre-Christmas delivery. Orders placed after this date may still arrive in time but are not guaranteed.
Hoop, Heling en Harmonie : Dink Nuut Oor Siekte en Genesing (Paperback / softback) Product ID : 9781776095582
of
×
Hoop, Heling en Harmonie : Dink Nuut Oor Siekte en Genesing (Paperback / softback)

R 23200

UCount rewards  2320
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Hierdie boek fokus op die aard en wese van ernstige siekte: wat siekte is, hoe dit ons menswees aantas. Ook die impak van godsdiens, emosies en ideologie op siektebeskouings word bekyk, sowel as die oorverwetenskapliking en gepaardgaande depersonifikasie van siekte. Die oogmerk is dat pasiënte hiervan moet kennis neem omdat veral persone wat aan ernstige siekte ly afhanklik en kwesbaar is.

Die belang van hoop in die behandeling en verwerking van ernstige siekte word bespreek; die noodsaak om heling te bewerkstellig wat nie sinoniem is met genesing nie, maar met die uiteindelike doel om vrede – harmonie – in die gemoed te bewerkstellig. Die onderwerpe wat aangeroer word, word dikwels in tydskrifte en oor die radio bespreek, en dit is tydig om oor hierdie onderwerpe na te dink.

Daar bestaan geen boek in Afrikaans of Engels met ’n sistematiese bespreking soos die outeur hier doen nie. Die teks is toeganklik, met heelwat inligting. Nogtans sal die leser uitgedaag word om as ’t ware opnuut oor siekte na te dink.

Features
Model
9781776095582
Product/Packaging Information
Product Weight
0.391 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.391 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)