Smart-Kids English FAL Workbook Grade 1 : Grade 1 | Education and Teaching | Social Sciences | Social Sciences | Non-Fiction Specialist | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Smart-Kids English FAL Workbook Grade 1 : Grade 1 Product ID : 9781485701156
of
×
Smart-Kids English FAL Workbook Grade 1 : Grade 1

R 13000

UCount rewards  1300
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom. 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen. Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling. 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester. Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Features
Model
9781485701156
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
297mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
297mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)