En Daar Was Dagga | General | General | Biographies, Memoirs & True Stories | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
En Daar Was Dagga Product ID : 9781928426868
of
×
En Daar Was Dagga

R 25650

UCount rewards  2565
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die daggaplant (Cannabis sativa) word al vir duisende jare gebruik. Dit is, inderdaad, 'n baie nuttige plant om materiaal en toue mee te vervaardig. Dit is egter die bekendste vir die psigotropiese effekte van dagga seaktiewe bestanddeel, tetrahidrokannabinol (THC). Die vraag of dagga verslawend is, is nog nie heeltemaal duidelik nie. Baie navorsing word gedoen om korrekte en interessante inligting vir gebruikers, hul naasbestaandes, handelaars en almal wat oor dagga wonder, beskikbaar te stel. Hierdie handleiding bring die leser op datum met alles wat ons weet aangaande dagga. Slegs wanneer al die feite op die tafel is, is dit sinvol om 'n opinie aangaande hierdie wonder plant , te waag.

Features
Model
9781928426868
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
235mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
235mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)