Saam : 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte (Hardback) | General | General | Cookbooks, Food & Drink | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Saam : 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte (Hardback) Product ID : 9781432309855
of
×
Saam : 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte (Hardback)

R 28800

UCount rewards  2880
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word. Errieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm ’n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit die versamelings.

In die eiesoortige resepteboek vier Errieda ons noue verhouding met die nederige gemeenskapsboekies, die invloed daarvan op ons koskultuur en die kenmerkende gees van samewerking. SAAM is ’n genotvolle huldeblyk aan die genre wat in ’n moderne trant en effe tong-in-die-kies inspirasie in ons kosherinneringe vind.

Die verskeidenheid resepte is ruimmhartig, gasvry en vol warmte soos die huiskokke wat dit oorspronklik in die boekies gedeel het – die aanhouers (langasem-resepte wat bly oorleef), die flatervryes (epiese staatmakers), kos vir oor-en-weer-kuiers en retrogunstelinge wat ons as erfeniskos koester. Met net die regte balans tussen nostalgie, modernisering van ou resepte en boeiende vertellinge is SAAM die boek vir huiskokke, kookboekversamelaars en almal wat nuuskierig en entoesiasties is oor Suid-Afrikaanse kos.

Features
Model
9781432309855
Product/Packaging Information
Product Weight
0.896 kg
Product Dimensions
250mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.896 kg
Shipping Dimensions
250mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)