Die Kind se Naam is Anneke (Paperback / softback) | Coping with Problems & Illness | Coping with Problems & Illness | Family, Health & Relationships | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Die Kind se Naam is Anneke (Paperback / softback) Product ID : 9780798181884
of
×
Die Kind se Naam is Anneke (Paperback / softback)

R 23375

UCount rewards  2338
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Ses jaar na die verskyning van Bloedvreemd vertel Juliana Coetzer wat het geword van haar dogter, Anneke. In Bloedvreemd vertel die skrywer hoe Anneke op sewejarige ouderdom 'n virus opgedoen wat haar brein aangetas het, en geleidelik het sy verstandelik begin agteruitgaan. Die werklikheid het egter nie stilgestaan nie. Ses jaar na die boek vra mense steeds - wat het geword van julle? Is Anneke oukei? Hoe maak 'n mens met die voortdurende verlies, die agteruitgang? Juliana Coetzer is ook 'n terapeut. Met 'n skreiend eerlike stem wat voortdurend selfondersoek doen, skryf Juliana oor die verdere reis met Anneke, nou al in haar vroeg dertigs. Sy kan al hoe minder praat, al hoe minder verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou. Sover Juliana en haar eggenoot, Fanus, daartoe in staat is, probeer hulle haar omhul in 'n wereld met embarming en begrip. Maar elke dag (en nag) bring sy eie, eindelose uitdagings. ?Die kind se naam is Anneke? is aangrypende leesstof vir enigiemand wat al pyn/verlies ervaar het. Of jy 'n kind het of nie. En of jy Bloedvreemd gelees het al dan nie.

Features
Model
9780798181884
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)