Die Dood en die Lewe Hierna : 59 Vrae Oor wat Gebeur as 'n Mens Sterf | Religion & Beliefs | Religion & Beliefs | Politics & Current Affairs | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Please note: All liquor and non essential products will not be available for purchase instore or online. For more information on COVID-19 and government regulation: Click Here
Die Dood en die Lewe Hierna : 59 Vrae Oor wat Gebeur as 'n Mens Sterf Product ID : 9781432208578

R 26900

eBucks  2690
UCount rewards  2690
Available online only
In stock
Orders will be processed after lock-down is lifted

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Wat gebeur as 'n mens sterf? Wat wag anderkant die dood? Is dit 'n reis na die onbekende of eerder 'n glorieryke, geestelike pelgrimstog waarna ons kan uitsien? As pastoor het Isak Burger die voorreg gehad om met baie mense te doen te kry wat voor die dood te staan gekom het. Hy het mense op hulle sterfbed besoek, begrafnisse waargeneem en families getroos wat oor geliefdes gerou het. In sulke tye het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe na die dood. Die dood en die lewe hierna is 'n kragtige en genesende geloofsgids oor die lewe na die dood. Dit beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel oor die onderwerp se, en verskaf antwoorde op die algemeenste vrae wat mense het oor kwessies soos naby-dood-ervarings, verassing, die vaevuur, die hemel en die hel. Dit sal jou op 'n geestelike reis neem en jou siening oor die lewe, die dood en die lewe na die dood vir altyd verander. Isak Burger se wysheid uit die Woord sal ook jou vrese oor die dood vervang met sekerhede oor die genade wat vir elkeen beskikbaar is. En as jy treur oor 'n geliefde wat dood is, sal jy getroos voel en weet: Eendag sien ons mekaar weer!

Features
Model
9781432208578
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.